
August 27, 2026
Stories uit Namakwaland – Deel 3
Die windpompe van Namakwaland Jy sien hom al van ver af – ’n dun ystertoring teen ’n eindelose blou lug. Soms draai sy wiel stadig in die wind; soms staan hy doodstil en wag. Die windpomp is só deel van Namakwaland dat dit moeilik is om die landskap daarsonder voor te stel. In ’n wêreld […]











